| Modulekode | BDO 372 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Module-inhoud | *Slegs beskikbaar vir BCom (Menslikehulpbronbestuur)-studente. Hierdie module fokus op die gebruik van sielkundige toetse en ander evaluerings-metodes in die bedryfskonteks. Die volgende word aangespreek: die oordrag van toetsresultate in die bedryf; die samestelling van bevoegdheidsprofiele; die voer van onderhoude in die werksplek en die praktiese toepassing daarvan. Riglyne vir etiese toetsprakryke in die bedryf; die meting van video-simulasietoetse; situasie-besluitnemingtoetse (SJT); waardeskale en beroepsgereedheidstoetse asook ’n inleiding tot die meting van persoonlikheid in die bedryfskonteks word in die module aangespreek. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Slegs beskikbaar vir BCom (Menslikehulpbronbestuur)-studente. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Menslikehulpbronbestuur |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App